Leef en Lei in Afrikaans
Voel jy onseker oor die volgende groot stap in jou lewe, vasgevang in jou huidige posisie of sukkel jy om te besluit wat volgende is?
Jy hoef nie alleen te sit en wonder oor wat om te doen nie.
Staan op, ontdek wie jy regtig is, besluit om te word wie jy bedoel is om te wees en doen waarvoor jy geroep is/ waaroor jy opgewonde is.
Begin leef en lei asof jy dit vir die tweede keer doen.
Hierdie keer met:
- Lewenskragtige energie: Ontdek wie jy regtig is.
- Klarigheid en duidelikheid: Verstaan jou lewensdoel.
- Waagmoed: Neem ’n besluit wat jou lewe gaan verander.
Goeiedag, ek is Johan en moes reeds verskeie kere in my lewe stoei met lewensbelangrike vrae soos
wie is ek?
wat is my lewensdoel?
wat is die beste en belangrikste besluit om nou te neem?
hoe ons kan help
verhoog jou waarskynlikheid om sukses en betekenis te ervaar
stap 1
raak bewus van jou werklikheid
Wat het jy nodig om voluit te leef?
stap 2
skep 'n prentjie van jou ideale toekoms
Wat is jy geroep om te doen?
stap 3
kry duidelikheid oor jou praktiese volgende stap
Wat is jou diepste begeertes en doelwitte?
brands we’ve helped
-
Lindie Strydom"Ek het so 'n hart vir leierskapontwikkeling en soms voel dit vir my of die geleenthede of kampe vir skoolkinders buitensporig duur of beperk is tot kinders wat tot sekere posisies verkies is. Het sommer self ingeskryf toe ek Johan van Outentiek se aanlyn 'Outentiek Leierskapkursus' sien verbykom. Die kursus is nie 'n vinnige resep om te volg nie, maar eerder 'n waardevolle gids tot gesprek en dit bly vir my die beste manier om jou unieke bydrae te ontdek, ten goede te gebruik en te geniet!"
-
Dr. Johan Beukes"Almal het nie noodwendig die gawe van leierskap nie.
Almal het wel die verantwoordelikheid om hulle persoonlike, interpersoonlike en professionele leierskap te ontwikkel." -
Graeme de BruynInscape | Empowering Growth | Leadership Development | Strategy & Advisory Consultant | Education & Youth Advocate | Change Maker"Meer mense moet die geleentheid kry om saam met 'n uitstaande leier, fasiliteerder, proses ontwerper en leierskapspan afrigter, soos Dr Beukes te werk. Ek het meermale beleef hoe hy onderskeidend na die uiteenlopende idees op verskeie vlakke van 'n organisasie kan luister. Op 'n besondere vaardige manier kry hy dit ook dan reg om vanuit hierdie beleefde ervarings, wenstrategieë te formuleer, wat die spanne in die maatskappy in 'n geïntegreerde en hoëprestasie entiteit omskep.
Johan is able to translate these insights into his innate ability to command a room and bring people on board, even those who were initially on completely opposite sides. I am particularly impressed by Johan's ability to manage strategic change projects and the most challenging client engagements, and how effortlessly he engages with client and workshop stakeholders, especially in a highly complex and changing environment. He is a dynamic leader and professional who wins the respect of others through his integrity and unwavering desire to bring out the best in the people he meets."